Hoof- en onderhoofleiers 2018

Baie geluk aan die volgende koedoekoppe wat gekies is vir hierdie uitdagende werk!

Agter:

Tjaart Joubert – Onderhoofleier Sport

Nivan van Wyk – Onderhoofleier Bemarking

Ethan Zwart – Onderhoorleier Akademie

Karl Erichsen – Onderhoofleier Veiligheid

Henro Combrink – Hoofleier

Gerhard Crous- Onderhoofleier Kultuur

 

Voor:

Vezné Venter – Onderhoofleier Bemarking

Marezaan Pelser – Onderhoofleier Veiligheid

Kiara Prinsloo – Onderhoofleier Kultuur

Anja Tromp – Onderhoofleier Sport

Mila de Wet – Hoofleier

Rachel Patricio – Onderhoofleier Akademie

Herwinning

Ons Graad 5 leerlinge is hard aan die werk Maandae oggende!

Die jaar is byna op sy einde! Dankie Middies dat jul so mooi volhou om te herwin. Jy en jou familie maak ‘n verskil, al dink julle dalk nie altyd so nie. Kom ons hou so aan en pak die laaste kwartaal met die meeste geesdrif aan.

 

Ons hier in Koedoekopland is baie trots op hierdie 5 dogters!

Hulle is gekies vir die 0/13 Bokkie netbalspan! Baie geluk en welgedaan!

Agter:
Cherize Nel
Mignon Ludick
Jelani Mulder

Voor:
Suné Swart
Marli Bruwer