Herwinning

Ons Graad 5 leerlinge is hard aan die werk Maandae oggende!

Die jaar is byna op sy einde! Dankie Middies dat jul so mooi volhou om te herwin. Jy en jou familie maak ‘n verskil, al dink julle dalk nie altyd so nie. Kom ons hou so aan en pak die laaste kwartaal met die meeste geesdrif aan.